+24
Selfsorg in Hoedspruit

Oriole Bush Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Oriole Bushveld Cottage is 'n lieflike kothuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur bosveld omring word. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.

Die kothuis beskik het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.

Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicola F
Saam met vriende
5.0
Great. Great stay and thankful for the air conditioning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Unarine R
5.0
Whimsical playground for the soul! Our stay was nothing short of magical. A secret treasure tucked away in the wild, where every moment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sophia F
5.0
Heerlik, rustig. Baie netjies, goed ingerig.
Jun 2025
Bernie C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Beautiful little cottage with everything one could need provided. Fresh, neat and tastefully decorated. Thank you to our att...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Eric B
Saam met lewensmaat
4.0
Our stay was good, it was a nice contrast from being in Joburg. It was private and peaceful most of the time. We enjoyed the pool and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Oriole Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec67869172415d182969626c66f115a1eba447b48627ffb66e12858c28b4217cf86922f0ce9b09992bc1fab93e34b24bd8ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 593 Kanniedood Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -24.343929027974 30.989535508846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang