2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Oriole Bushveld Cottage is 'n lieflike kothuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur bosveld omring word. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.
Die kothuis beskik het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitkamer. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. 'n Buitestort is ook beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel.
Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek, 'n etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Oriole Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang