+12
Selfsorg in Hoedspruit

Oriole cottage @ Kruger Cliffs

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Oriole Cottage @ Kruger Cliffs bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit. Die kothuis is 11,2 km vanaf die Hoedspruit Endangered Species Centre en 3,5 km vanaf Madrid Wildreservaat geleë.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, 'n vierplaatstoof, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n groot yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die dek het 'n plonspoel en 'n braai-area met uitsigte op die pragtige Drakensberge en oor die bosveld. Daar is ook 'n buitestort. Begeleide staptogte en toere kan gereël word vir 'n safari-ervaring.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mira Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 544
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 544
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 544
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c15a8c6fc6f1c0d6f1ee7ce93ae8f4427225c3059490ad8e1ac5f1562b69f3df8610be58f260d3a3970d80c890e5f135ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 544 per nag, vir 2 mense Portion 3 Scotia Farm R531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.517361322876 30.957202373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang