+61

Mont-Aux-Sources Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
4.3
Annelise S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Pragtige natuur. Pragtige plek, asemrowende natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2019

Glad nie wat ons verwag het nie en sal vir seker twee keer dink voordat ons weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Met ons aankoms teen ongeveer 15:35 was geen ontvangspersoneel beskikbaar nie. Ons moes oral soek na iemand om ons in te boek. Na bykans 20 minute kon ons iemand opspoor om ons te help. Daar was geen verwelkomingsdrankies beskikbaar soos geadverteer nie. Geen koffie en melk in die kamer beskikbaar nie en moes ons ontvangs daarvoor vra. Die eetsaal se tafeldoeke en servette was nie skoon nie en moes ons vra dat die servette geruil word. Die persoon wat dit moes doen was nie baie vriendelik nie. Verder was die eetsaal 'n speelplek vir klein kindertjies wie se ouers hulle nie beheer het nie en mens moes versigtig loop om nie een raak te trap wat op die vloer gelê het nie. Die stortkop in die kamer was deur iemand vervang wat nie geweet het wat hy doen nie sodat die hele vloer onder water was wanneer jy klaar gestort het. Die lugreëling kan nie verhit nie en die kamer was redelik koud. Kan nogal 'n probleem wees in die winter. Geen verwarmer was beskikbaar tydens navraag nie en al wat ek moes hoor is "sorry".

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Zandile
Mont-Aux-Sources Hotel
Gooie Middag Dirk Ek will u graag bedank dat u vir ons wardevolle inligting oor u verblyf verskaf . Ek will eersten omverskooning vra vir die ongerief en kan vir u sê dat ons all baie veranderinge aangebring het. Ons is huidiglik besig om die personeel op te ly om te verseker dat daar nie verdere ongerief aan ons kliente veroorsaak word nie. Ons is tans besig om ons instandhouding meer pro aktief te versnel dat ons probleme verhoud . Weerens baie dankie

Jacques P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2019

Walglik! Vuilste plek wat ek ooit gesien het!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Zandile
Mont-Aux-Sources Hotel
Geagte Jacques, My omverskooning vir die ongerief wat u ondervind het. Ons is in die prosees om opgraderings aan te bring in die nuwe jaar wat ons kliente se ondervinding sal verbeter. Mag ek u n voerspoedige nuwe jaar toeweens

Tjaart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Dit is 'n battery-herlaai-ondervinding. Soek jy ruimte, soek jy rus - besoek die berge by Mont-Aux-Sources Hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Baie lekker. Baie lekker, personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2018

So much potential The manager is friendly and on-hand to settle disputes. He is busy turning the hotel around to meet it's full potential. Stunning location in the Drakensberg, but improvements are needed. Breakfasts weren't kept warm. Staff aren't all clued up about the hotel and can't handle all queries. The bar has some inefficient staff running the tabs, so much confusion came in there. Looking forward to the improvements from the manager over the next few months to bring the hotel back to good quality and to meet the potential that it so clearly can offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2018

Mooi hotel maar swak restaurant. Ons is nie vol fiemies mense nie en reis baie en kamp baie. Hotel is mooi en skoon - eerste aand te min handdoeke - slegs een koppie vir koffie in kamer - kan dit nog oorsien maar restaurant. Eerste aand se buffet was swak gehalte, baie taai vleis ens. Ek het maar 'n broodrolletjie (sonder botter want daar was nie) geëet om magie te vul. Tweede aand se buffet was baie goeie gehalte, laaste aand se buffet was pateties. Klein taai stukkies sogenaamde braaivleis - het glad nie geëet nie. Ergste van alles daar is geen wynlys beskikbaar nie. Jy vat wat daar is, sonder dat jy weet wat dit kos en dan is die voorraad nog min maar jy betaal vir 'n duurder tipe wyn as wat jy kry! "Want dit is al prys wat op sisteem is!" Die arme kelners probeer hulle bes maar moet aanmekaar die "houe" vat vir die swak bestuur en kosgehalte van die kombuis. Het 'n afspraak met bestuurder gehad volgende oggend 10 uur maar hy het nie opgedaag nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Madi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2018

Baie potensiaal, maar benodig meer buigbaarheid rondom die besoeker se behoeftes. Geen alternatief as R200/kop buffet-aandete wat nie toegerus is vir "banting" nie. Geen kamerdiens van enige aard. Kroeg nie oop (vir selfs koffie) voor 10:00 in die oggend, maar jy moet reeds 10:00 uit jou kamer wees. Ontbyt het slegs een sjef wat eiers/omelette maak, en dit gebeur een op 'n slag, dus wag elke persoon wat wil eier eet 15-20 min. Die hotel het hope potensiaal, maar benodig beter kliëntediens. Na hul die kamer skoongemaak het, was nie ons handdoeke of selfhelp koffie vervang nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jan N
Kort verblyf
3.0
Des 2018

Teleurstellend. Huisies verwaarloos, waaiers vuil, geen lugreëling in sitkamer. Yskas se rakke gebreek. glase stukkend. Eetgerei onvolledig. Kussingslope het merke opgehad. Venster gebreek. Nie die geld werd nie. Omgewing is pragtig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Zandile
Mont-Aux-Sources Hotel
Geagte klient, Ek vra om verskoning vir die ongerief wat u ervaar het en kan jou waarborg dat dit nie die tipe diens is wat ons as Mont Aux Sources oor die algemeen lewer nie. Ons is in die proses om die Hotel en Chalet kamers te verbeter en lugreëling te installeer. Ek sal die werknemer aanspreek wat u chalet gediens het en verseker dat hulle weerens opgelei sal word om treffer diens te lewer. Ek wens u en u familie 'n voorspoedige nuwe jaar toe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Zandile Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 103

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 698
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 698
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 698
per nag, vir 2 mense
Bespreek

off R74, Northern Drakensburg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 175 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0899954a98e3dd86dd24a0acc4fc690c9649adc81ef60f3a0e7117ba89cbe59acd3825490881c24f07a0cf77aec0dea13b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R698 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 off R74 Northern Drakensburg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.661765193047 28.999354607132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang