Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Korbeelhuis
- Selfsorg
- Die Ou Kliphuisie
- Selfsorg
- Die Boomhuis
- Selfsorg
Huisreëls
Goedgemanierde honde is welkom met vooraf reëling sonder ekstra koste. Honde word nie op die meubels toegelaat nie, mag nie sonder toesig gelaat word nie en moet onder beheer gehou word sodat hulle nie die plaasdiere jaag nie.
Gaste moet daarop let dat daar 'n 7 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand en toeganklik vir sedanvoertuie.
Die swembadwater word soms gebruik om die bome nat te maak; dit word aangevul met boorgatwater en in stand gehou om skoon te bly.
Toegang tot die Boomhuis is via trappe, wat dit ongeskik maak vir gaste met gestremdhede. Die Boomhuis is die beste geskik vir verblyf gedurende die lente, somer en herfs, aangesien wintertemperature baie koud kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang