Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse
Beskrywing
Die Boomhuis is 'n luukse safaritent wat op 'n houtdek tussen die bome en in die skaduwee gebou is. Die Boomhuis bied die absolute stilte van die Karoo met 'n pragtige uitsig vanaf die balkon oor die velde en heuwels. Die tent het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort met warm water, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook elektrisiteitstoevoer na die tent. Verder is daar 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Buite is daar 'n dek gebou tussen die populierbome wat ongeveer 150 tot 200 jaar oud is. Onder is daar 'n privaat braai. Die tent is net 'n paar tree van die swembad af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goedgemanierde honde is welkom met vooraf reëling sonder ekstra koste. Honde word nie op die meubels toegelaat nie, mag nie sonder toesig gelaat word nie en moet onder beheer gehou word sodat hulle nie die plaasdiere jaag nie.
Gaste moet daarop let dat daar 'n 7 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand en toeganklik vir sedanvoertuie.
Die swembadwater word soms gebruik om die bome nat te maak; dit word aangevul met boorgatwater en in stand gehou om skoon te bly.
Toegang tot die Boomhuis is via trappe, wat dit ongeskik maak vir gaste met gestremdhede. Die Boomhuis is die beste geskik vir verblyf gedurende die lente, somer en herfs, aangesien wintertemperature baie koud kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Korbeelhuis bied slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n warmwaterstort, spoeltoilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n elektriese tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oorspronklike kaggel word in die huis gevind en dien nou as 'n braai-area. Kerse word gebruik vir beligting om die atmosfeer van hierdie unieke ervaring te bewaar, maar elektrisiteit is steeds beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goedgemanierde honde is welkom met vooraf reëling sonder ekstra koste. Honde word nie op die meubels toegelaat nie, mag nie sonder toesig gelaat word nie en moet onder beheer gehou word sodat hulle nie die plaasdiere jaag nie.
Gaste moet daarop let dat daar 'n 7 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand en toeganklik vir sedanvoertuie.
Die swembadwater word soms gebruik om die bome nat te maak; dit word aangevul met boorgatwater en in stand gehou om skoon te bly.
Toegang tot die Boomhuis is via trappe, wat dit ongeskik maak vir gaste met gestremdhede. Die Boomhuis is die beste geskik vir verblyf gedurende die lente, somer en herfs, aangesien wintertemperature baie koud kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Ou Kliphuisie het handgemaakte items soos die kombuiswasbak wat van 'n ou kopergeiser gemaak is, die wasbakstaander wat 'n ou wynbalie is en die stortkoppe wat uit ou koperballe wat deel uitgemaak het van trogkleppe bestaan. Die huis het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die beddens is ou ysterbeddens met nuwe matrasse om 'n goeie nagrus te verseker. Die huis het 'n binnestort, toilet, wasbak en 'n buitestort. Die leefarea het 'n etenstafel met 5 sitplekke en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel en al die nodige eetgerei en breekware. Die lieflike klipkaggel kan gedurende die koue winternagte ook dien as 'n braaiplek. In mooi weer kan gaste hul aand by die buitebraaiplek deurbring en die prag van Karoo-sterrehemel geniet. Die huisie het elektrisiteitstoevoer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Goedgemanierde honde is welkom met vooraf reëling sonder ekstra koste. Honde word nie op die meubels toegelaat nie, mag nie sonder toesig gelaat word nie en moet onder beheer gehou word sodat hulle nie die plaasdiere jaag nie.
Gaste moet daarop let dat daar 'n 7 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand en toeganklik vir sedanvoertuie.
Die swembadwater word soms gebruik om die bome nat te maak; dit word aangevul met boorgatwater en in stand gehou om skoon te bly.
Toegang tot die Boomhuis is via trappe, wat dit ongeskik maak vir gaste met gestremdhede. Die Boomhuis is die beste geskik vir verblyf gedurende die lente, somer en herfs, aangesien wintertemperature baie koud kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osfontein Gasteplaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang