9 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Otter Cove Beach House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Port Edward en bied 'n uitsig oor die Dolfynkus en die Kandandlovu-rivier. Die verblyf bied 'n rustige en privaat wegbreekplek vir ontspanning, vermaak en buitelug-entoesiaste.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die oopplan-hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed en die derde badkamer het 'n bad en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en daar is ook rusbanke en ekstra sitplek sowel as 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kamer waar gaste tafeltennis kan speel. Die onderdakstoep het buitesitplek en braaigeriewe.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die nie-outomatiese dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
ELIZABETH Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Otter Cove Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 636, Sir Harry Lauder Drive, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang