6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ou Faantjie is in Uvongo, KwaZulu-Natal, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief geleë.
Hierdie woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, en die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, kasruimte en 'n spieëltafel. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n kas en 'n spieëltafel. 'n Addisionele dubbelslaapbank is in die leefarea. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien en 'n yskas-vrieskas. Dit vloei in die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en WiFi. Die sitkamer loop uit op 'n klein balkon wat uikyk oor die see.
Die woonstel het toegang tot 'n vermaaklikheidsarea, toeganklik vanaf die eiendom se binnehof, wat 'n binnebraai, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel vir 8 gaste bied. Hierdie area maak oop na die swembadarea met 'n see-uitsig.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Uvongo-waterval, snorkel, branderplankry, die getypoel geniet, of die rotspoele verken wanneer dit laagwater is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ou Faantjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang