2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Pendennis Farm Stay, Koppies, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ou Winkel @ Pendennis Farm is 'n bekoorlike kothuis op Pendennis, 'n appel-en-druiweplaas, wat in die skilderagtige Bossieveld net 10 km buite Villiersdorp geleë is.
Dié kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n knus sitarea, 'n en suite-slaapkamer en 'n pragtige stoep wat na 'n privaat, omheinde tuin lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Linne, handdoeke, kitskoffie, tee, beskuit, die plaas se eie olyfolie, hout en vuuraanstekers word voorsien. Die ruim kothuis het 'n kaggel en 'n buitebraai.
Gaste kan rustige staproetes deur die boorde en wingerde geniet. Daar is ook 'n klein gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dagmar Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pendennis Farm Stay, Koppies, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Winkel @ Pendennis Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pendennis Farm Stay, Koppies, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang