+7
Selfsorg in Hermanus

Oude Highs 1

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Theunis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

An accommodation experience that exceeded our expectations! Our stay exceeded our expectations. The unit is tastefully and comfortably furnished, and everything is spotlessly clean and neat. The location is excellent—within walking distance of the old harbour, restaurants, coffee shops, as well as Woolworths and Checkers. Parking is secure in a courtyard, with gates that are locked in the evenings. Our host also went the extra mile to spoil us, for which we are very grateful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was baie gesellig. Die wooneenheid is baie sentraal geleë en binne stapafstand van alles. Die plek was besonder netjies en skoon. Ons het veral die bederf geniet – die broodjies, koue vleis, appels en sjokolade wat vir ons gelos is. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende ligging, goed toegerus met huishoudelike toerusting. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing. We had a wonderful stay. The place was exactly as described. The extra touches of fresh bread, ham, butter, cookies, apples, water, milk, tea & coffee and the cute Lindt bunnies were much appreciated. Location is great, no need to use your vehicle; everything is in walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing spot. This place is beautiful and very spacious as well. Nice and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onbeskryflike fantastiese wegbreek naweek met die asemrowendste verblyf. Die woonstel is baie netjies en skoon gewees. Baie ekstra bederfies gekry met ons aankoms - lekker broodjie met koue vleis en koekies. Ons het baie meer ekstras gekry as wat geadverteer was - baie dankie daarvoor. Die lugreëlaar was ook 'n bonus gewees. Wi-Fi baie betroubaar - kon Netflix met gemak kyk. Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dit is loopafstand van Hermanus Waterfront, restaurante en koffiewinkels. Dit voel asof jy in 'n ander land vakansie hou met al die mooi kunswerke en winkeltjies rondom jou verblyfplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good value for money and excellent location. Lovely accommodation that was close to a lot of amenities. The place was a good size and well stocked with everything we could need. The TV also came with a box where we could stream our online services from. There was also secure off-street parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte ligging in Hermanus! Baie netjiese woonstel. Vir seker geld! Kan ek 'n 6/5 gradering gee? Woonstel uitstekend toegerus met soveel persoonlike ekstra's. Geleë in 'n stil loopstraatjie in Hermanus - met baie koffiewinkels, restaurante en interessante winkeltjies op jou voorstoep. Ons het gevoel soos toeriste in Italië!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Cozy perfect location. Stylish, comfortable little apartment perfectly located within walking distance of various locations in central Hermanus and its quaint coffee shops. Aircon (not pictured) really helped make the stay comfortable. Surprised by how well-furnished the apartment is for catering. Really appreciate the welcome snacks provided. The host did their utmost to give us a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riebeek T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Verskriklik lekker. Onsettend lekker gebly. Gerieflik geleë. Kon my motor parkeer en stap waar ek wou wees. Baie skoon en netjies en smaaklik gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 High Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89852620bc92555f7de9c372785273180d3b0f30ee281ce7444c1840a8d30acfa50d239cb5a37da247268fb50371146d1abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 24 High Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.417934178124 19.24364108458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang