+14
Selfsorg in Tulbagh

Oude Tol Farm Harmonika

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Christelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

We had an amazing farm stay this weekend! Beautiful and peaceful setting. Absolutely blown away by our farm stay this weekend! From the moment we arrived, everything exceeded our expectations. The setting was peaceful and breathtaking, surrounded by nature and a kind of quiet you just don't get in the city. The space itself was spotless, beautifully styled and full of thoughtful touches that made it feel cozy and special. Waking up to fresh air, open views and the sounds of the farm was an experience on its own. Our host was incredibly warm and welcoming, making sure we were comfortable and had everything we needed throughout our stay. You can really tell they've put so much care into creating something truly special. We left feeling completely refreshed and already planning our next visit. Highly recommend to anyone looking for a relaxing countryside escape. Five stars all the way!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Ideal farm stay! The house was so spacious and large. Wonderful views and close to everything. Ideal farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vihaan J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2026

Baie goeie waarde! Die gastehuis maak gebruik van gas vir warm water en die stoof, elektrisiteit vir die yskas, ligte en mikrogolfoond. Stil omgewing, baie naby aan hoofroetes. Selfversorging - daar is voldoende tafelgerei en braaigeriewe. Wekende plaas in die omgewing met beeste en hopenders, hulle maak geen inbreuk nie. Tafel vir rekenaar met elektriese prop naby. Baie groot stort, beddens was 2 enkel teenmekaar geskuif. Baie goeie ventilasie deur die huis. Die kamers kyk oos. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Best farm stay with our dogs. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hadi
Oude Tol Farm Harmonika
Baie dankie aan die Behrtels vir julle positiewe kommentaar! Mag julle nog 'n heerlike vakansie verder hê!

Anton K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf en pragtige uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Hadi was 'n wonderlike hostess. Die verblyf was skoon, ruim en van alles voorsien. As jy wil ontspan in rus en vrede, dan is dit perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Wegbreek saam familie. Die huisie is so oulik toegerus en het 'n lieflike uitsig oor die berge en vallei. Ons het baie lekker daar gebly. Hadi en haar man het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienke K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Glamping. Handi was vreeslik vriendelik. Die eiendom is pragtig en die plaasdiere se geluide is lekker om te hoor. Weens vlieë (werkende plaas) sal gaas op die vensters 'n goeie byvoeging wees, veral omdat die eiendom nie oor lugversorging beskik nie, maar een fan. Ander idees: blackout gordyne en veiligheidshekke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hadi
Oude Tol Farm Harmonika
Dankie vir jou terugvoer, Mienke. Ons sal jou positiewe voorstelle in gedagte hou. Vriendelike groete, Hadi

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustig gebly in Hamonika. Amen. Wat 'n wonderlike verfrissende blyplek net buite Tulbagh en Hadi was super vriendelik en behulpsaam om ons te verwelkom op die plaas. Skoon, netjies en als wat jy nodig het om lekker te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hadi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R46, Oude Tol Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec8ac9adffb560d61923b188f763e8e683a5a13aca4b1b9b74aec2d24971e2e84d6d9fa2d1a24d37adee5df2d996c4c7fd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 R46 Oude Tol Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3146749 19.0909132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang