6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 169 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oudehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Hermanus. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, en is net stapafstand vanaf winkels, restaurante, wandelroetes en ander geriewe.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n gastebadkamer op die onderste verdieping met 'n toilet en wasbak. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 6 gaste langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n eetarea en braai-area buite. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 169 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Oudehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
169 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang