Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8
Tentekamp in Kaapse Wynlande

Oudemuur Glamping

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R318, Baden, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oudemuur Glamping bied 'n onvergeetlike wegbreek vir diegene wat weer met die natuur wil skakel. Geleë in Montagu, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap, is hierdie toevlugsoord ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n afgesonderde wegbreek soek.

Die tent bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, en daar is 'n buitestort vir 'n verfrissende ervaring.

Die tent beskik ook oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.

Gaste kan op die dek ontspan of in die houtvuur-warmbad week. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Grondpad
Kraan
Elektriese kombers
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • R318, Baden, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R318, Baden, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a1f29397a8f4d4ec5672195d6c552737011f4fd43f47a75a4f406f77172e565557ff8ad79ef99cbdae7fd95f2244bcae66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) R318 Baden 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.685981609993 20.114445356993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang