4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Oudewesthof 10 is 'n selfsorg-dorpshuis met 'n pragtige tuin in Bloemfontein, Vrystaat, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie dorpshuis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 in en is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n dubbelmotorhuis met 'n watertenk, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n braai-area. Die eiendom het ook sonpanele om beurtkrag te verlig.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Oudewesthof 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Lucas Steyn and Reyneke Avenue, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang