Ouma Bettie se Gastehuisie
1 resensie
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Die kothuis is op 'n werkende plaas met diere geleë, so geen diere word toegelaat nie.
Geen motorfietse en vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kransdrif, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom