+46
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Opkyk, Grootdrink, Groblershoop, 8822, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ouma se Huis is 'n oorspronklike plaashuis waar een van die pioniersgesinne van die Boegoeberg Waterskema sedert die 1940's gewoon het. Dit is liefdevol deur die kinders wat in hierdie huis op die plaas, Opkyk, grootgeword het, gerestoureer tot 'n selfsorgfasiliteit vir 'n ontspanne, stil plaasverblyf. Die plaas is steeds in die familie en produseer druiwe, pekanneute en lusern.

Ouma se Huis is op die N10 ongeveer 75 km vanaf Upington en 45 km vanaf Groblershoop op pad na Namibië, Augrabies, Kgalagadi Oorgrens Nasionale Park of Namakwaland geleë.

Dit het 4 slaapkamers, 2 met en suite-badkamers en 2 kamers deel 'n badkamer. Skoon wit linne, sagte handdoeke, tee, koffie, melk en tuisgemaakte beskuit word voorsien.

Die gerieflike sitkamer het 'n kaggel.

Daar is 'n eetkamer en goed toegeruste kombuis om jou eie kos voor te berei of om 'n gesellige braai by die buitebraaifasiliteit te geniet. Sommige hout word voorsien, meer kan gekoop word. Dit is net 800 meter van die Oranjerivier af waar jy piekniek kan hou onder die bome, visvang, kano of net die rustige omgewing kan geniet.

Jy kan ook op 'n warm somersdag in die sementdam afkoel.
Ontspan in die groot tuin op 'n pragtige somersaand, met groot bome en grasperke met genoeg spasie vir kinders om te speel en die buitelewe te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Harriette G
Saam met lewensmaat
5.0
Tolle Unterkunft. Ouma sin huis ist eine tolle Unterkunft in einem historischen Gebäude auf einer Farm. Linda war eine fantastische Gastgeberin. Das Z...
Sien meer
Mei 2026
Appeltjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige verblyf met alle geriewe. Lekker stoepkamer met eie toegang. Lekker badkamer met ruim stort. Vriendelike ontvangs en verduideliking van...
Sien meer
Apr 2026
Juliette P
Saam met vriende
5.0
Beautiful authentic farm house. Combining luxury bedding and clean bathrooms with old-fashioned furnishing. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Reginald B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is om in Ouma se huis te kuier. Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.
Jun 2025
Pam R
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely stay. Linda was communicative via WhatsApp and ready to welcome us. Very friendly and helpful. Although this is a working farm, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Opkyk, Grootdrink, Groblershoop, 8822, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ouma se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Opkyk, Grootdrink, Groblershoop, 8822, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37daeb1de952f24eab6edc93454b6d56cf6bf94996eb73ab5d23d5386319a171c8c77de7daacfff1c56b66da95457762a49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Farm Opkyk Grootdrink 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.600234977355 21.762027740479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang