+26

7 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Groot Marico, Bokkraal Road, 2850, Groot Marico, 2099, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Ouma se Plaas is in Groot Marico, Noordwes geleë en bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike vakansie. Groot Marico is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en dit jou 'n geleentheid gee om te ontspan, herlaai en met die natuur te verbind.

Die knus huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het dubbelbeddens, maar 1 het 'n ekstra enkelbed vir 'n kind. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede een het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n goed toegeruste kombuis in. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ou steenkoolstoof en -oond vir gaste om geregte op die vuur te maak. Die huis gebruik sonkrag en gas.

Buite kan gaste by die boma kuier en die rustige omgewing geniet.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Groot Marico, Bokkraal Road, 2850, Groot Marico, 2099, Noordwes
  • Gaste dink Ouma se Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Groot Marico, Bokkraal Road, 2850, Groot Marico, 2099, Noordwes

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4183f2c058bcb49798b44631664539cb102590d3ba9c86b73c10ed59e311cc955bd7f13a743f7c92b134827f13273c98d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Groot Marico, Bokkraal Road 2850 2099 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -25.62336670113 26.419787512636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang