Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ruskans duisend. Lekkerste 7 nagte in 'n lang tyd. Wens ons kon nog langer bly. Deanne het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie. Die plekkie het 'n fantastiese see-uitsig, waar mens die branders heeltyd hoor breek. Kan ure op die balkon sit en net moeder natuurskoon inneem. Dis 'n rustige, veilige en stil omgewing. Naby genoeg aan die see. Spar is ook loopafstand. Baie walvisse en dolfyne gesien. Vat 'n verkyker saam. Lekker ruim vertrekke en gerieflik. Alles is beskikbaar. Badkamer is ruim en skoon met 'n wasmasjien as jy regtig lank wil oorslaap. Lekkerste stort. Kombuis is oorgerig met als. Ons beveel die plekkie vir seker aan. Absoluut waarde vir geld. Moenie die een misloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waardevol vir pensionarisse. Goeie ligging met mooi see uitsig en stil area. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut die geld werd. Dit was amazing, gasvrou en gasheer baie vriendelik. Oumas spot is skoon en het 'n great view. Baie gemaklik en warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deanne
Ouma’s Spot
Thank you for the lovely reply. I look forward to hosting you again.

Neza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

An enchantment that tugs on your heart strings. That view! An amazing place to stay and waking up to see the ocean every morning is priceless. Fantastic host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing and peaceful. The stay was wonderful; the deck just needs cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xante D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Relaxing. We were there for our wedding; it was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker veilig geslaap in 'n skoon woonstel. Ons was slegs saans by die huis, net daar geslaap - was lekker - kombuis kaste was alles mooi skoon, maar nodig bietjie aandag met opdop van finer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

'n Lekker wegbreek gewees met 'n besondere uitsig oor die see. 'n Lekker wegbreek gewees, met 'n besondere uitsig oor die see. 'n Mens kan sommer in die sitkamer sit en hoor hoe die branders breek. Plekkie is baie mooi en het alles wat jy nodig het! Kommunikasie was goed dag een, maar het daarna soms gesukkel om eienaars in die hande te kry. Sal die plek aanraai vir enige paartjie wat wil wegkom van die stadsgeraas!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Acceptable. There is a nice TV but no channels, only Netflix and Showmax, so no rugby, only movies. Nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Strelitzia Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b53e3e222e17ac44436f68b65aff6251649aa8ae8aca1fe33ea93718d4ea9b0eaf6de2681fe92c24ec1c848f97a9408b449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Strelitzia Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0848361 30.8652137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang