+26
Selfsorg in Vaalpark

Oupa en Ouma se Plekkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ontspanne, rustig, privaat, veilig en gemaklik. Die verblyf is besonder netjies, baie ruim en goed onderhou. Alles is in 'n perfekte werkende toestand en die ligging is tegelyk veilig en maklik toeganklik. Die ontvangs en diens was uiters vriendelik en het die eienaars effektief en deurlopend met ons gekommunikeer. Oupa en Ouma se plekkie is uitstekende waarde vir geld en ons sal met graagte weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Oupa en Ouma se Plekkie
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is nog die beste. Sien weer.

Almarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ruim, rustige akkommodasie met aangename gasheer en gasvrou. Heerlik oornag in uiters goed-toeruste woonstel. Na 'n besige dag was die swembad 'n welkome lafenis in Sasol se hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

5 star! Absolute 5 star with all the amenities and more. A big thank you to Riaan for your friendly and informative welcome. The added security for your guests' personal safety and vehicle is a bonus. Thank you again, and I definitely recommend "Oupa en Ouma se Plekkie."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Oupa en Ouma se Plekkie
Hi Patrick. Thank you so much. You are a gem. Be blessed.

Japie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gekuier by 'n juweel van 'n plekkie! Wonderlike skoon, ruim en netjiese plekkie met baie gasvrye en innemende gasheer en gasvrou! Riaan het ons uiters tuis laat voel. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker gebly. Ons sal vir seker aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld. Gasvryheid en ontvangs (10/10). Eienaars stap die ekstra myl. Smaakvol gemeubileerde, ruim en netjiese woonstel (badkamer, bed en inloopklerekas het beïndruk). Pragtige tuin (voëlsang) dra by tot 'n vredevolle ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlik gekuier! Uitstekende verblyf in rustige omgewing! Hoogs aanbeveel. Gasvrye mense wat ons welkom en tuis laat voel het en geen moeite ontsien het om ons kuier aangenaam te maak nie! Juweel van 'n plekkie! Dankie Riaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Oupa en Ouma se Plekkie
Baie dankie vir die mooi resensie. Met sulke mooi mense kon ons nie anders as om ons beste te gee. Sien julle weer.

Lize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was regtig baie lekker. Baie gawe gasheer en gasvrou. Sal die plekkie. Ons het baie lekker gebly en was aangenaam verras met die gastehuis se gasvryheid. Hulle het ons baie welkom laat voel en baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fm V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ruim, nettjies, skoon eenheid. Hoogs aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was vir 'n baie gerieflike verblyf. Ruim, nettjies, skoon eenheid. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Oupa en Ouma se Plekkie
Baie dankie julle. Ons waardeer. Julle weet dat julle altyd welkom is. Riaan & Anna-Marie

Don H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

My kinders het hier gewoon en hulle was ongelooflik beïndruk - uitstekende waarde vir geld. Netjies en groot, asook behulpsame en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Gemaklik en skoon met vriendelike ontvangs. Vriendelike gashere en wooneenheid groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Swartberg Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78726880184b08d3f3f094d2a714e80e1094283375f628a513e35d292f022db45f8add4f1f246d472000b8deafaf983e64cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Swartberg Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.766638534072 27.848949058281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang