+12
Selfsorg in Augrabies

Ouplaas Vineyard Nest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Manja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Oortref alle verwagtinge en sal jou beslis laat terugkom vir meer. Ons verblyf by Ouplaas Vineyard Nest was eenvoudig 'next level'. Dit is ’n wonderlike skat wat die standaard vir verblyf baie hoog stel. Jy dink jy het alles wat jy in jou eie huis sou kry – en dan ontdek jy hulle bied selfs dinge waarvan jy nooit sou kon droom nie. Elke detail is met soveel sorg en smaak beplan, en dit skep ’n ervaring wat werklik besonders en onvergeetlik is. Ons sal beslis nêrens anders in hierdie area bly nie. Baie dankie vir ’n heerlike ervaring – volgende keer bly ons sommer langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Little gem close to the falls. We absolutely loved the place. We enjoyed every second of our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was a lovely piece of heaven! Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Comfortable, ticks all the boxes. We received a hearty welcome upon arrival. The unit was very neat and our bed was very comfortable! We realised Monday morning that 'working farm' means they start working at 7:00 am, which was a bit of a shock to our holiday systems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker plekkie, sal definitief aan aanbeveel en weer gaan bly. 10 uit 10. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Was fantasties awesome gewees. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great getaway to connect and explore the Karoo life. Great and peaceful home to stay. Close to the falls. Host and staff are welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. Absolutely amazing. One of the best guesthouses we have ever stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiets V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hemel op aarde. Beslis kan jy daar oorslaap. Waarde vir geld. 'n Spieël in die kamer sal aanbeveel word om dit makliker te maak om jou hare en grimering te doen. Rustigheid daar is hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great location to Augrabies Falls. Lovely accommodation and close to the falls. Monique was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MONIQUE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R359, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe02a0442c9e17d61dfe35fcfbe63f427a9e138941b44ecd657bbfd77f276652289fceb9af93ea914848a7f3597b33bdd4941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 R359 Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.633550312606 20.34674339757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang