+12

Ouplaas Vineyard Nest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ouplaas Vineyard Nest bied selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Augrabies en dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en 'n uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Melene V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Absolutely amazing. One of the best guesthouses we have ever stayed at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Wiets V
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Beslis kan jy daar oorslaap. Waarde vir geld. 'n Spieël in die kamer sal aanbeveel word om dit makliker te maak om jou hare en grimeri...
Sien meer
Okt 2025
Debbie A
Saam met lewensmaat
5.0
Great location to Augrabies Falls. Lovely accommodation and close to the falls. Monique was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Elna C
Saam met lewensmaat
5.0
Moet hierdie nie mis nie! Dit was so baie meer as wat ons verwag het! Alhoewel ons oppad was na ons geliefde Kgalagadi, was ons spyt dat ons net een n...
Sien meer
Okt 2025
Kobus L
Saam met vriende
5.0
Beste verblyf, beveel vir enige een aan, waarde vir geld. Baie goed toegerus en baie netjies.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MONIQUE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R359, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ouplaas Vineyard Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe02a0442c9e17d61dfe35fcfbe63f427a9e138941b44ecd657bbfd77f276652289fceb9af93ea914848a7f3597b33bdd4941?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R359 Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.633550312606 20.34674339757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang