+26
Selfsorg in Arniston

Our happy place in Arniston

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ziska B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Sal my happy place vir seker aanbeveel! Ons het baie lekker gekuier. Dis 'n kuierhuis met alles wat jy nodig het. Baie gerieflik geleë. Stapafstand van die see. Bonus is dat dit pet friendly is. Sou net graag waaiers in kamers wou hê. Dis baie warm in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Die soort huisie wat mens wens was jou eie. Our Happy Place het 'n heerlike, knus Kaapse gevoel met lekker kuierspasies binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

So much character. Absolutely stunning, would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachael D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Spacious, well-located home —perfect for groups. Lovely house with more than enough space for 8 people. Photos dont do it justice ! Many different seating/hangout nooks. Walking distance to hotel and beach. The indoor fireplace and spacious kitchen was perfect for the rainy days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Restful, tastefully decorated, all we needed. Comfortable and lots of accommodation. On Sunday afternoon, there was an instance of a beggar coming to the front door and looking around to see what was up for grabs inside as we had the front door open. We felt a little vulnerable after that. Some rooms have old beds and mattresses, but we stayed in the main room which was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sean D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Relaxing and peaceful. Lovely spacious home located close enough to walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fabulous! Pictures of the house don't do this home justice. Lovely and spacious, well-kitted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Baie mooi en gepaste dekor vir 'n see huis, en oor genoeg ruimte en sitplek. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad. Die kombuis is lekker ruim en baie goed toegerus. Die leefarea is gesellig en mooi uiteengesit. Die kuierarea buite by die braai is ook baie mooi en gesellig met alles wat mens nodig het vir 'n familienaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danirlle D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Our old time favourite Renosterfontein. Baie lekker gebly. Dit was ons derde keer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

9 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240ec13798794d4ccb0d4adb7afc3aa0ce2dad17538a000603752c2a89930c11d0e328ba35735be53a3767f675cc6c4bb563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 9 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.666186823161 20.226828245569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang