2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Weaver Lane, Zululami Luxury Coastal Estate, Sheffield, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Our Piece of Heaven is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in 'n veilige landgoed in Sheffield Beach.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n koninggrootte-bed, 'n klerekas, stoele, 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix beskikbaar, en vir diegene wat wil werk, word 'n lessenaar en stoel met toegang tot gratis WiFi voorsien.
Die woonstel maak oop na 'n patio met buitesitplek, waar gaste die see-uitsigte kan bewonder. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend stap-, hardloop- en fietsroetes, 2 swembaddens, sportvelde en 'n restaurant by die klubhuis. Die landgoed is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Weaver Lane, Zululami Luxury Coastal Estate, Sheffield, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Our Piece of Heaven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Weaver Lane, Zululami Luxury Coastal Estate, Sheffield, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang