+29
Oord in Melkbosstrand

Ou Skip Vakansieoord

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Danele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was blessed. It was awesome. Very nice. No complications.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ou Skip Vakansieoord
Glad you had a good time here. Hope to see you again soon. Ou Skip Holiday Resort

Ralstone B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful, clean and enjoyable. My time at Ouskip was very nice and peaceful. For one day, there was no water to shower, but it was unforeseen as the whole of Melkbosstrand endured the same experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ou Skip Vakansieoord
Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay with us even though the water situation was out of our control. Kind regards, Bernice Ou Skip

Adelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Awesome and peaceful. The most wonderful weekend was had at Ou Skip, we are most definitely going again. Thank you for the awesome service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Heerlike boomryke area met mak konyne en hoenders naby die stad en see. Ons het gekamp. Dit was lekker alhoewel ons gawe bure laatnag gesels het. Vriende van ons het in 'n boskamptent (R48) geslaap wat gelukkig die Saterdag opgegradeer kon word na 'n slaap-4 huisie wat lieflik was. Beide was baie skoon en pragtig, maar die boskamp (slaap 2) se deur was baie laag en hulle moes gebukkend binnegaan. Sou dit nie aanbeveel vir ouer persone nie. Tente en badkamers is effe aan die ouer kant. Die swembad is puik, dog effe moeilik (metaal smal trappies) om in en uit te gaan (as jy ouer is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

OK. Huisie en geriewe kort opgradering.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Moes in vuil swembad afspoel vir badtyd. Lekker gebly, maar daar was nie water vir 3 van 5 dae nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jamylee C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Was very nice and peaceful. My stay at Ou Skip was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Ou Skip Vakansieoord
Good day Jamylee Very happy to hear that you and your family had a great time with us. Hope to see you all soon again. Kind regards Bernice

Nazleema K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2025

Good, easy stay. 1. Good, quiet place with nice open spaces. 2. Disappointed about finding out the far distance for my elderly parents and kids to walk to the pool. 3. Amazingly friendly staff. 4. Found the chalet to be just a bit small and outdated. 5. Tents and caravans looked very appealing, might try it next time. Large, beautiful clean pools and changing rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amy F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Jammer dit was te kort, wou langer bly. Jip, heerlik. Matrass in tent was hemels. Swembaddens baie nice. Cash only winkel is nie cool nie, en die grasperk om die swembad het te veel dorings vir kindertjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Ou Skip Vakansieoord
Thank you, Amy. It was great having your family here at Ou Skip. Very pleased you all had a good time. Hopefully, we see you again soon. Kind regards, Bernice

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 325
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 325
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 325
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ou Skip Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 450 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNTk2ZTk3LThkYzAtNDUxOS04YmZmLTZmYmQ2MDA0NjE4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R325 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Ou Skip Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.712754198237 18.446872896881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang