- Slaapplek vir 450 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ou Skip Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ou Skip Vakansieoord bied vakansieverblyf wat sowat 300 m van die strand af in Melksbosstrand geleë is. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie met verskeie geriewe en doendinge.
Gaste het 'n keuse tussen 12 selfsorg-chalets wat tussen 4 en 6 gaste kan akkommodeer, 1 River Cottage, 7 Bostente en 60 kampplekke. Die selfsorg-chalets beskik oor privaat badkamers, gemaklike beddens, toegeruste kombuisies, 'n TV met DStv en 'n patio met braaigeriewe. Die Boskampe sluit gemaklike beddens, 'n klein kombuisie in en maak gebruik van die kampeerterrein se gemeenskaplike ablusieblok met warm en koue water. Die kampeerplekke het toegang tot water, kragpunte en braaigeriewe.
Dié oord spog met 'n gedeelde swembad, wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk, 'n speelgrond vir kinders en 'n vermaaksaal vir geleenthede, funksies en konferensies. Doendinge soos tafeltennis, vlugbal, putt-putt en trampoliens kan geniet word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ou Skip Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ou Skip Vakansieoord het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ou Skip Street, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 450 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang