+69

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Outcrop is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste op die Walkersons Estate, net 12 km van Dullstroom af.

Die huis, met uitsigte oor die omgewing, het ondervloerse verhitting en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n eetarea. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing. Die hoofslaapkamer is in die oostelike vleuel en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort wat 'n uitsig op die berge en oor die landgoed het.

In die westelike vleuel het een van die slaapkamers 'n ekstra lang koninggrootte-bed en daar is 'n tweede slaapkamer met 2 ekstra lang enkelbeddens. Elkeen van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Organiese sjampoe, opknapper en lyfseep word voorsien sodat die strome nie besoedel word nie. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die groot, oopplan-kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die ruim sitarea het 'n kaggel, TV en 'n uitsig op die berge en lei na die onderdakstoep. Weber-braaigeriewe is in die agterste binnehof beskikbaar en 'n tuimeldroër en vuurmaakhout word in die dubbelmotorhuis voorsien.

Gaste kan die landgoed verken en die verskeidenheid voëls en natuurlike vleilande geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 146

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Outcrop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 375
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69df3f295e4e3bf02823ad5cc13d86019eb2908769a94d4795c654f620ce4ef43b8186c23e48374d46b6aafd57696892149a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 375 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.392017 30.181669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang