+10
Selfsorg in Outeniqua Strand

Outeniqua Strandwoonstel

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 171 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Outeniqua Strandwoonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Outeniqua Strand in die Tuinroete. Ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende, is dit 'n goeie tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Ideaal geskik vir 4 gaste, bestaan hierdie eenheid uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, minie-oond met 2 plate, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet, en die eiendom bied direkte toegang tot die strand. Daar in ongelukkig nie see uitsig vanaf die eenheid nie. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met George Lughawe ongeveer 14 km weg. Geleë naby verskeie gewilde golfbane. Gewilde naburige dorpe soos George, Groot-Brakrivier, Hartenbos en Mosselbaai is maklik bereikbaar en bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede om te geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 171 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

171 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a1f08a2d436d14253273d615c1867e840fa06c8d063c0f22a80bed0dae5a7e7b882d3a9616779c8b5dd66f7ad1595b0ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 171 Gleniqua Drive Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049873177373 22.294336218724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang