Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista ORT

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 31 resensies vir Vista ORT
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.6/5
Denver P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver P

Pleasant and quiet.

I had a pleasant experience from arranging the shuttle to pick me up by Bushman to the attendant at the check-in desk. Bushman was waiting for me at 5am in the morning displaying a pleasant disposition. The room was clean, tidy and I enjoyed a lovely cup of ground coffee in my room. Lovely touch.

Marian C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C

The individual care each worker at Vista ORT took towards us as guests was beyond.

Customer service was absolutely excellent! The kindness was super great. Every single person greeted us. Nothing was too much trouble. We were treated like kings.

Yolande E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E

Rustige wegbreek.

Baie rustige lodge met vriendelike personeel. Uiters netjies en skoon.

Jacques T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Die kamer was skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Die verblyf was heel aangenaam gewees. Ons kamer was bietjie aan die ou kant en het bietjie opknapwerk nodig. Die lugversorger kort 'n diens en 'n yskas in die kamer sou 'n groot pluspunt gewees het. Die ontbyt was heel lekker.

Wendy O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy O

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel, skoon en netjiese kamers, heerlike ontbyt.

Vincent D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent D

Dit was aangenaam.

Die omgewing is rustig en veilig, 'n loopafstand na die vulstasie en na die winkelsentrum.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Yolande O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Ek het sommer baie lekker gekuier, kamers was skoon en netjies. Die plek is baie stil en rustig en die personeel was so vriendelik en behulpsaam.

Die personeel was baie hulpvaardig.

Ursula V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

Uitstekende waarde vir jou geld! Baie vriendelike personeel.

TV in die kamer het nie gewerk nie, was nie probleem vir ons nie. Ons het laat arriveer en was moeg gewees.

Caitlin K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin K

Had a lovely stay, the breakfast was awesome.

Only negative comment was the TV sound was not loud and clear enough. There was no plug next to the bed for the beside lamp. So the light was just decoration and didn't serve its purpose.

Bongekile K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongekile K

Worth it.

The place is beautiful and the service is top notch.

Lia C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C

Gemaklike, veilige oornagverblyf.

Ons het reeds 6 uur die oggend gevlieg en in plek van ontbyt het ons elk 'n kospakkie ontvang. So baie dankie dit was great.

Petro W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Petro W

Teleurgesteld.

Geen koffiemaakgeriewe soos genoem nie.

Ronelle (ronny) F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle (ronny) F

Outlook Lodge is tired and the area did not feel very secure.

The receptionist and chef at the lodge went out of their way to be of assistance. Unfortunately, the lodge is run-down - the bathroom ceiling and walls were mildewed; the passage carpets were dirty and the lodge generally smelt of cigarette smoke. Sad as the garden is it is still well cared for and the lodge was clearly a lovely spot in the past.

Renette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D

Lekker naby O.R. Tambo Lughawe.

Aangenaam verras. Goeie waarde vir geld.

Berdine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine M

Baie goeie kos en baie goeie diens.

Die kamer was nie baie mooi skoon gewees nie, daar was spinnerakke en die stort was vuil op die vloer, die TV het nie gewerk nie en die WiFi ook nie.

Carlaine R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlaine R

Goeie oornagverblyf, maar effens teleurgesteld.

Goeie ligging, vriendelike diens, kamer was egter nie skoon nie en het beter verwag vir prys betaal.

Jurie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie B

Was oukei.

Was oukei om oor te bly, parkering was lekker en naby lughawe, maar daar was nie regtig veel van 'n breakfast nie! Verder, oukei vir oorbly.

Amore V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Amore V

Disappointing.

It was a struggle to get any communication with the guesthouse to confirm our shuttle. I had to ask LekkeSlaap to contact them to get them to respond. The booking was made with an option for a meal for dinner and we were assured that there would be at least something to eat. Needless to say, there was no meal and no one on-site to even discuss this with so we went to bed hungry. Our bathroom was permanently wet - probably a leak somewhere but once again no one on-site to discuss this with. The breakfast the next morning was fine and luckily the shuttle was on time to take us to the airport for our next flight.

Madelyne V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Madelyne V

No water pressure in shower, carpets in room not clean, shower not clean, not enough blankets for winter.

Accommodation not an expense but we will not stay there again.

Petro G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Petro G

Teleurstellend!

Slegs een bedlampie waarvan die gloeilamp geblaas was. Kon glad nie die TV gebruik nie, geen ontvangs, net sneeu. Kas waarin TV was, was nie skoon gemaak nie. Die stort se teëls was skokkend vuil. Gehalte van handdoeke beslis nie na wense nie, dun en van die kante uitgerafel. Geen diefwering voor vensters. Die kombuis was vuil en onhigiënies. Dit wat ons op die internet gesien het, was beslis nie wat ons gekry het nie. Foto's kan baie misleidend wees!

Ferdi U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ferdi U

Nothing works and dirty.

The aircon in room is there but not working. TV is in room but no channels are working, you can't see anything on the TV. Shower looks terrible. The grout between the tiles was black. I was too scared to shower without sandals. On arrival I was waiting in reception for 20 min before someone came and help me to check-in. Not safe at all. Gates stand open with no guards at night. I was just glad to find my car still there in the morning. No WiFi but they advertise WiFi.

René S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
René S

Dirty and old.

The hotel and rooms are dirty and old. Staff was friendly. Breakfast was good.

Charmaine V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine V

Glad nie aanvaarbaar nie, dit was die slegste ondervinding wat ons al ooit gehad het.

Baie vuil! Muf in die badkamer, hare in die beddegoed, beddegoed was glad nie eers gewas nie, stof orals in kamermatte vol vlekke, ek gril my dood, ons moes 8 uur die aand skuif na 'n ander blyplek, want dit was totaal en onaanvaarbaar, absoluut walglike verblyf! Baie vuil plek!

Leon (hl) V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon (hl) V

Baie goed, skoon netjies en vriendelik.

Die lodge se ligging t.o.v. ORT Internasionaal is baie gerieflik en maak mens se vlug ervaring ook net soveel beter, vernaam die vroeë vlugte. Die kamer en badkamer wel nie super modern nie, maar die netheid en grootte maak op vir enige iets anders. Ontvangs by goed bemande sekuriteitshek en by die lodge ontvangs is uitstaande. Baie vriendelike en behulpsame personeel wat mens onmiddellik laat tuis voel.

Seef C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Gemaklik gewees met goeie ontbyt.

Dit was fantastiese gewees, geen probleme.

Karin L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Vinnige besoek

Goeie diens ervaar, vir die vinnige besoek

Genevieve P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Genevieve P

Goed genoeg vir ñ oornag besoek, net jammer hulle het nie oop kanale nie

Die kamerlugreëling behoort gediens te word. Maak nie koud genoeg nie. Diens by ontbyt en ontvangs: eerste klas.

Magda R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magda R

Baie geraas en kamers nie op standaard.

Geraas en kamers onder standaard, personeel ook nie sigbaar nie.

Riaan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Was uitstekend. Ek het dit geniet. Sal weer gaan.

Ek het die verblyf baie geniet en het 'n fantastiese ontbyt gehad en ek kon aandete aanvaar indien ek wou. Ek sal weer Outlook as ek in die area is.

Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V

Pynloos.

Vriendelike diens - hulle loop die ekstra myl.

Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savannah-weg 24, Bonaero-park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhIQu67DOlyNbgZaWifrcUDQtCTk0olG0Saeoe3yNssymEJCGUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 24 Savannah Road Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.126715326436 28.265538339647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang