Vista ORT
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Savannah Road, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Vista ORT is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe en groot toegangsroetes wil bly sonder om die geraas van die lughawe en die stad te hoef te verdra. Vista ORT is minder as 10 minute vanaf alle terminale by O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied toegang tot verskeie hoofroetes.
Verblyf word gebied in 38 individuele kamers. Hierdie kamers het elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens met ’n en-suite-badkamer met ’n stort. 'n Slaapbank is op versoek beskikbaar vir kinders onder 12 jaar wat saam met volwassenes reis. Elke kamer het lugversorging, ’n kluis, 'n slim-TV met standaardkanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n kragopwekker tydens beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Komplimentêre wasgoeddiens en pendeldiens is beskikbaar, maar reëlings moet 24 uur vooraf gertref word.
Ontbyt, middag- en aandete, asook ontbytpakkies en wegneemetes is op versoek beskikbaar.
Daar is ook konferensiegeriewe vir 150 konferensiegangers en 'n venue vir troues en funksies vir 120 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Savannah Road, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Vista ORT het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Savannah Road, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang