B&B in Suid-Kaap

Ouwerf Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Andrew P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great hospitality, safe, clean and secure. We extended an extra night, Whitney was a super host, great supply of ice, having a restaurant in-house meant we weren't restricted to standard breakfast hours, lovely pool area, tidy, clean and suited us well. Great communal kitchen facilities and nice braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Net te kort gewees sou graag die swembad nog wou gebruik dit het so heerlik gely. Ons het heerlik gebly. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ons kon tot ons hondjie saamvat omdat ons 'n krisis gehad het. Alles is baie netjies en diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Beskrywing van kamer geriewe is onakkuraat. Kamer geriewe verskil van wat gelys is, bv. geen slim TV, geen WiFi, geen stort, geen additionele stapelbed. Hierdie was alles in die beskrywing, maar nie in die kamer nie. Goedkoper kamers in Oudshoorn en Graaff-Reinet is baie meer stylvol en goed toegerus. Ek beveel aan mense bespreek nie hier nie tensy jy dubbel seker maak dit wat gelys is, is in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Whitney Jade Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

56 Voortrekker Street, Uniondale, 6460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d7ef96f376bb46be65122f10a81317e557eaa8dbdf52e7d864822be906fa91afc5df02b10457765024bada75979caea51d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 56 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.656868 23.1254268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang