+32
Selfsorg in Kabeljous

Close2C in JBay

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Angelique I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely, relaxing, very clean with friendly people. Will recommend to everyone. Lovely, relaxing, very clean with friendly people. Will recommend to everyone to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marikie
Close2C in JBay
Baie dankie! Waardeer baie!

Sansonette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Pragtige uitsig, maar baie swak waarde vir geld en voorsien nie in die basiese. Die uitsig is pragtig, maar die kamer is onprakties. Geen yskas of mikrogolfoond. Geen kommetjie of lappie of afdrooglap om koppies in te was of skoon af te vee en droog te maak nie. Die handdoeke is nie bath sheet grootte nie. Die stort het nie 'n korrekte val nie en dus is die hele muur en vloer papnat tot in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marikie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R14 000
15 % AF
R 14 000 R 11 900
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R14 000
15 % AF
R 14 000 R 11 900
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R14 000
15 % AF
R 14 000 R 11 900
per nag (plek vir 16)
Bespreek

34 Tecoma Straat, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50590d4d0de88b4d0f18ae850652de429f2318194a4efdd6173961fc72aa0b6a58574143e0e58ad571271c41f3c8147f0f6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R14 000 nouVanaf R11 900 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 34 Tecoma Straat Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.020506425592 24.928491195874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang