4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Paarde Fontein Portion 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paardefontein - Kom tot Rus - Gastehuis is 'n privaat selfsorghuis wat op die eienaar se plaas net buite Merweville, Wes-Kaap geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir diegene wat wil ontsnap en ontspan in die stil natuur.
Dié huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens in elke kamer en lugversorging. Hulle deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Buite is daar nog 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n lugversorger.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep, 'n braai en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 20 km buite Merweville waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Toegang tot die plaas is 'n 12 km lange grondpad. Gaste word aangeraai om 'n bakkie of 'n SUV (hoë grondvryhoogtevoertuig) te gebruik. Kleiner voertuie kan op hierdie pad sukkel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Paarde Fontein Portion 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Paardefontein - Kom tot Rus - Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Paarde Fontein Portion 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang