Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Selfsorg in Paarl

Paarl Views

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paarl Views bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf met pragtige uitsigte oor die dorp aan sakereisigers, paartjies en gesinne wat na die Paarl wil wegbreek.

Verblyf is in 3 verskillende eenhede beskikbaar, naamlik die Selfsorg-eenhede met slaapplek vir 3 en Selfsorg-eenheid 3 met slaapplek vir 2. Die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Daar is 'n koninggrootte-bed in die eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefareas het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenhede het ook 'n klein etenstafel met stoele. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantal V
Saam met lewensmaat
5.0
Secure, spacious, stylish, effortlessly comfortable. Stylish, spacious and convenient with stunning views over Paarl. The king size bed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jessica A
5.0
Perfect! Nice view, very clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Magdel N
5.0
Heerlik. Baie skoon en netjies en baie lekker gebly.
Des 2025
Nadia J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerik, baie om te doen in die omgewing, vriendelike gasvrou, pragtige uitsig! Fantasties, puik verblyf!
Nov 2025
Linda V
5.0
Beste waarde vir geld. Pragtige uitsig, met netjiese, moderne en skoon verblyf.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ca3c85942fd2fccd9eb9869bb76f75a7a29fdf965344af009d27b42b60f50b4fd0b3e9cb6f61c75460c4462229a5350cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 34 Lemoenkloof Weg Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7191053 18.9567929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang