Pab-Love Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Palm Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pab-Love Guest House is in Kuruman, naby die Mokaka Mall en Kuruman Mall. Hierdie gastehuis is 1,7 km vanaf Die Oog in Kuruman en 5 km vanaf Kuruman se rolbalklubBowls Club.
Verblyf word in enkel-, dubbel- en gesinskamers gebied wat elk ’n privaat badkamer het. Elke kamer het lugversorging, ’n platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond en ’n ketel.
Die gesinseenheid is vir selfsorg toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, potte en panne.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Pabalelo Sidney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Palm Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Palm Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang