Pablo Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Carolus-Reinecke Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Pablo Guest House bied smaakvolle verblyf in 'n gastehuis in Ermelo, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf word in 9 slaapkamers gebied wat elkeen uniek gemeubileer is. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, gratis WiFi, gebottelde water, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis het ook 'n eetkamer waar smaaklike etes bedien word en 'n konferensielokaal wat tot 30 afgevaardigdes kan akkommodeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is 1,3 km vanaf die Gert Sibande Distriksmunisipaliteit, 850 m vanaf die Ermelo Provinsiale Hospitaal en 600 m vanaf Hoërskool Ermelo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Carolus-Reinecke Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Pablo Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Carolus-Reinecke Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang