Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pablo Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 12 resensies vir Pablo Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.3/5
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle T
Besigheidsreis

Not bad but not great.

The room was decent but not everything worked - side lamps. There was no hot water in the morning as the geyser is shared and the hot water was depleted. There was no fan or air conditioning. The room was only prepared for 1 person, but there were 2 of us. It was loud due to adjacent customers and food preparation in the kitchen early in the morning down the hall. The staff was friendly and the breakfast was good. Parking is an issue, as customers sometimes need to double park. More photos should be displayed for better insight into the accommodation. Information regarding WiFi connectivity should be provided in the room. It was busy on arrival and only 1 staff member was present to provide information.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pablo Guest House se terugvoer

Dear Michelle,
I understand you had a poor experience at our guesthouse during your stay on 22 January. We at Pablo Guesthouse pride ourselves on our customer service and strive to provide a premium customer experience.
We are sincerely sorry to hear that this negative experience disrupted your stay due to excessive noise during the check-in of other guests as it was a busy Monday, and the following morning when preparing breakfast. Your comfort and satisfaction are our top priorities, and we deeply regret any inconvenience caused.
We will do our best to correct the situation regarding the shared geyser, the parking issue, the maintenance of the plugs for the side lamps, and the shortage of staff in the evening as soon as possible to ensure that this does not happen again.

Pablo Guest House
Danie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie L
Gesin met klein kinders

Veilige, vinnige oornag.

Veilige slaapplek, veilige parkering, badkamergeriewe kort ongelukkig bietjie werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pablo Guest House se terugvoer

Hi Danie, thank you for your review. We will attend to your concern on the bathroom. Regards.

Pablo Guest House
Boyd S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Boyd S
Saam met vriende

Nie die prys van verblyf werd nie.

Ndumiso, die ontvangspersoon, was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon, maar ongelukkig eindig dit daar. Die gastehuis het erenstig werk nodig om dit op die verwagte standaard te kry. Ons was in kamer 4 waar ons glad nie sein van die WiFi kon benut nie. Ons moes by kombuis area of buite dit geniet. Die mure was halfpad met opknappingswerk gedoen, badkamerhanddoekrakke stukkend. Spieël is nie op sy plek nie, lê op wasbak. Toiletsitplek was heeltemal los. Gordyne trek los. Foto's van kamer is geneem om te staaf. Standaard kom nie by die prys wat gevra word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gasvrye verblyf. Eienaar en personeel het ons baie welkom laat voel.

Ons het die heerlikste aandete en ontbyt gehad wat deur die eienaar en personeel self voorberei en bedien is. Met allerhande ekstras op die tafel, was dit waarlik 'n groot bederf. Al was die persoon by ontvangs slegs 'n week daar werksaam, het hy ons tydjie daar baie aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie home from home, miskien rede waarom hulle fokus op kontrakteurs deur die week.

Die ontvangspersoon (Siabonga) het uit sy pad gegaan om alles reg te kry en was baie vriendelik. Plek kort onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pablo Guest House se terugvoer

Thank you for the review and wish to convey our apology for not meeting your expectations.

Pablo Guest House
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus G
Besigheidsreis

Die personeel verstaan glad nie gasvryheid of toerisme nie, swak diens, geen onderhoud aan eiendom en definitief nie veilig nie.

Regtig nie veel meer om oor uit te brei nie. Ek sal asb. net nie weer van hulle wil gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pablo Guest House se terugvoer

Thank you for your review and we are suprised of what you are saying on your review which is contradictory to what you wrote on your customer feedback form upon you checking out of the guesthouse the morning after.
We will share such with TravelGround as we believe your review is incorrect, misleading and was done with malicious intentions to tarnish our business.

Regards,
Roy

Pablo Guest House
Fanie W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie W
Gesin met tieners

Baie netjies met vriendelike personeel en lekker kos.

Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was meer as voldoende. Sal weer Pablo besoek as ons in Ermelo kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid Van Weezep V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid Van Weezep V
Gesin met tieners

Prima overnachtingsplek als je op doorreis bent.

De slaapkamer was prima met een megagroot bed en flatscreen tv. Ook het avondeten was erg goed. Verder is er niets te doen in of om het huis (het zwembad was vies en de tuin een rommel). Het personeel deed wel erg zijn best om het onze jongens naar de zin te maken. Ze mochten zelfs crossfietsjes lenen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mias S
Saam met vriende

Personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Ons het net een aand oorgebly, maar was tevrede met die diens. Daar kan egter soos by meeste ander verblyfplekke meer aandag aan geriewe vir gestremdes gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loekie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loekie T
Enkelreisiger

Aanvarbare maar nie aanbevole akkommodasie, a.g.v. tekortkoming t.o.v. instandhouding.

Die ligging is goed, alhoewel 'n paar dingetjies gepla het: Die bed in my kamer moes al lankal vervang gewees het. Die huistelefoon is steurend, en word duidelik in die kamers gehoor. Die seepbakkie in die stort is gebreek en hang aan genade! Half afgehandelde konstruksie buite die huis laat 'n bitter smaak. Gloeilampe in die eetlokaal moet vervang word. Ek is teleurgesteld en sal ongelukkig nie weer terugkeer nie. Die kombuisdames was egter vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nana M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a wonderful place to stay. I wouldn't hesitate to stay next time whenever I visited Ermelo.

The place is nice, clean and their staff is professional. Their breakfast is also delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolus Reinecke-straat 2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZGU5MDg3LWJkNjMtNDM5Zi1hZjJmLTRjYzM0MjBkYmMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 2 Carolus-Reinecke Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.528418000965 29.974181224537