Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Paddocks is perfek. Niks om oor te kla. Lekker gekuier, sal weer teruggaan. Baie gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiets R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clarens verras ons elke keer. Netjies, skoon, veilig, rustig en al die eetgerei wat nodig is. Ons het lekker ontspan en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giuliette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly by Paddocks 6. Paddocks 6 was baie lekker, dit is eenkant en stil, maar ook tog naby aan al die dinge in Clarens. Die huis is baie netjies en dit is baie goeie waarde vir die prys. Niks was uit plek nie, en dit voel baie 'cozy'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons was spyt om net 2 aande te bly. Baie dankie aan Lizette! Paddocks is 'n lieflike plek en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Dis pragtig, silwerskoon en baie goed ingerig. Dit het al die geriewe wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Skoon, veilig, voel soos huis. Sal vir seker weer kom. Ons gasheer het ons vriendelik gehelp met ons aankoms en ons het heerlik gebly. Warm geslaap en die stofie is 'n aanwins in die koue maande. Ongelukkig geen WiFi beskikbaar en 'n nuwe slim-TV sal ook 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2025

Baie lekker, veilig, rustig. Baie lekker gebly, unit het alles wat 'n mens nodig het, ons kontak altyd beskikbaar. Een dubbelbed matrass en basis moet dalk vervang word, nie baie stabiel nie. Dankbaar vir die watertenk vir die lastige waterbeperkings. Pad na Paddocks baie sleg grondpad, so pasop vir voertuie wat laag is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zanele D
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Nov 2025

Very bad. Very bad, the lady was angry because we came late. Yet I gave her an update the day before that we were going to arrive late since we were travelling from far. So on arrival, the husband gave us an attitude. Will never recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Ongelooflik, netjies, skoon. Goed geleë. Ongelukkig nie WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

The Paddocks, Sias Oosthuizen Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YjEyN2EwLWFiNjQtNGVhNC1iM2Q2LWVlOGNjMWJjN2Y1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 6 mense 76 5 1 5 The Paddocks Sias Oosthuizen Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505453997755 28.420220017433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang