Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 285 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tayla G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

One of the nicest of our trip. We thoroughly enjoyed our one night stay at Padlangs. The owner was very accommodating; with a technical glitch that had us booked for the wrong night, the owner made an adjustment on their side and allowed us to correct the booking! The room was lovely, clean, tidy and just what we needed after a long day of driving. The milk in the fridge was much appreciated for a cup of coffee. Would definitely make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Thank you for the wonderful review.

Jenny V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjiese, gerieflike verblyf. Ons het in 'Danie' oorgeslaap. Die eenheid was baie skoon, netjies en gerieflik. Ek sal beslis die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die goeie terugvoer.

Chantelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing. Amazing! All we needed was effortless check-in, very neat, and the boys loved the splash pool. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Thanks for the feedback, Chantelle. We strive to ensure the booking process is as easy as possible.

Johann Mechiel N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gerieflik & veilig. Die swembad was heerlik koel in die warm Kimberley son. Ons het van twee eenhede gebruik gemaak en Willie, ons gasheer, het ons welkom laat voel. Die lugversorging in Danie kan moontlik beter wees omdat ons voel die area te groot is vir die lugversorging om effektief die hele area af te koel. Die afstand beheerde hek en motorhuis gee my gemoedsrus dat my voertuig veilig is. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die beste waarde vir geld wat ek ooit beleef het! Baie netjies, gerieflik, mooi. Ons het heerlik, gerieflik en veilig gebly! Ek kan die plek 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die wonderlike review, Yolanda.

Leonie F
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflik en veilig. Baie dankie. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie Leonie

Jakub J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Clean, safe and very comfortable. Check-in was very easy with lots of details being provided over WhatsApp. Padlangs was nice and clean and very comfortable. I would definitely stay there again. An unexpected surprise was that the room had its own garage for the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
We are very happy you enjoyed your stay, Jakub.

Retha B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dankie, dit is 'n pragtige plek. Heerlike oornag in 'n wonderlike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Heerlik gebly, gaan weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker. Dit was baie koud, maar ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 285

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09c0ca291a123b95be2ab55f31148af5466e9561b9e37c3432b6b42e9e923e7539da34446085fffde26958b8b24e0791d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 285 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang