LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Padlangs | LekkeSlaap
+29

Padlangs

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir Padlangs
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charles J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant two-night stay. Friendly and very informative host. We absolutely enjoyed the rain.

We should have spent another night to be able to see all the interesting sites and history. Very interesting city.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie dat julle ons ondersteun het.

Padlangs
Cindy N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en was naby skool.

Was baie gaaf, my gekontak vir reëlings vir aankoms. Aangename mense.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.

Padlangs
Karen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en skoon.

Dit was ons 2de besoek aan Padlangs en ons sal definitief weer gaan. Alles is pragtig, netjies en skoon en baie gerieflik ingerig.

Padlangs's terugvoer

Goeie môre, baie dankie vir u ondersteuning, sonder gaste is Padlangs net nog 'n naam.
Baie dankie.

Padlangs
Roan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roan B
Gesin met klein kinders

Netjies, maar bietjie minder as wat ons verwag het vir die geld.

Die plekkie is reg aan die huis, so ons kon eienaar se gesnork hoor. Die kamer is 'n bietjie klein vir die geld. Verder is als netjies en veilig.

Padlangs's terugvoer

Middag Roan, baie dankie vir die terugvoering, As u weer na Kimberley kom dan kan u gratis kom oorbly. Dankie vir u ondersteuning.

Padlangs
Carien F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Gesin met klein kinders

Oulike plek met alles en meer wat ons nodig gehad het!

Oulike plek met alles wat jy benodig ingesluit. Daar is 'n groter yskas met genoeg vrieskasplek. Genoegsame spasie in die eenheid en jou motor is veilig sommer reg langs jou! Ons sal weer by Padlangs kom bly!

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering en u ondersteuning. Padlangs span

Padlangs
Andre L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly en gasheer baie behulpsaam.

Padlangs's terugvoer

Goeie môre baie dankie vir die kompliment.
Padlangs span

Padlangs
Elmarie P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Heerlike en vriendelike ontvangs.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.

Padlangs
Michele M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Waarde vir geld.

Gerieflike, vriendelike diens.

Naomi L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Gesin met klein kinders

Baie aangename en netjiese plek om oor te bly.

Baie mooi, veilige en skoon blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Johanna B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna B
Saam met vriende

Dit was baie goed en die rustig area was 'n pluspunt.

Puik kliëntediens, beslis aanbeveel.

Andre B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan die verwagting.

Die ontvangsdame was onbeholpe en het al kougom kouend probeer vasstel waar ons geakkommodeer moet word, hoewel voor die tyd bespreek het. Die stortkop was toegekalk en ek moes dit self oopmaak met kombuisvurk. Van die koffiebekers was "gechip".

Padlangs's terugvoer

Sjoe Andre dit is onaanvaarbaar , dankie dat jy dit uitwys , ek gee dadelik aandag aan dit , stuur asseblief vir my jou bank besonderhede dan doen ek 'n terugbetaling.

Dankie Henk

Padlangs
Dalena B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Omgewing blyk onveilig te wees.

Padlangs's terugvoer

Goeie dag Dalena ,

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Padlangs
Anastasia H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H

Baie skoon, gerieflik en lekker.

Ons het laat by die plek aangekom maar nog steeds vriendelike diens gekry. Plek is silwerskoon en netjies. Veilige toesluitparkering en kon enige tyd die volgende dag uitteken. Genoeg ruimte en plek was goed toegerus en naby aan dorp.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons aangenaam om tot u diens te kon wees.

Padlangs
Petro S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Goeie waarde vir geld.

Netjies en gemaklik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

Neat and comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Padlangs's terugvoer

Thank you very much for your support.

Padlangs
Marius V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, toesluitgarage wat baie help om nie alles uit voertuig te laai nie.

Perfek vir oornag, netjies en skoon, goeie waarde vir geld.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.
Padlangs span

Padlangs
Rene D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Dit was baie netjies en gerieflik en die mense is vriendelik en behulpsaam.

Padlangs's terugvoer

Rene , dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span

Padlangs
Mariska G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Baie mooi skoon en vriendelike diens.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie dat u ons gekies het, dit was regtig 'n voorreg vir ons.
Padlangs span

Padlangs
Roelf F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Padlangs is 'n baie gerieflike oornagplek, en het uitstekend aan ons behoeftes voldoen. Stil, rustig en veilig kon ons oornag na 'n lang reis, sonder enige steurings. Die fasiliteit is baie netjies en skoon en al die apparaat is in goeie werkende toestand. Voorwaar 'n plesier gewees om daar oor te bly! Sal met blymoedigheid aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Goeie môre , baie dankie vir hier die pragtige woorde , ons waardeer dit uit die hart en dankie dat julle ons ondersteun het , sonder gaste is ons niks. U gerief is ons sukses. Padlangs span

Padlangs
Helen T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie beïndruk met alles.

Padlangs is 'n lieflike plek. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Dis goed toegerus. Sal beslis weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I was very impressed with everything.

Padlangs is a lovely place. The hosts are friendly and helpful. It is well equipped. A definite place to visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Padlangs's terugvoer

Thank you very much for the nice review and for staying with us , you'e comfort is our success. Padlangs team

Padlangs
Gerda T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T
Gesin met tieners

Was aangenaam, rustige omgewing, veilig en baie netjies skoon.

Het lekker gebly, bekostigbaar vir 'n gesin, netjies en skoon. Rustige omgewing, veilige parkering vir voertuig. Kamers baie netjies en skoon gewees. Baie dankie. Sal dit aanbeveel en weer daar gaan slaap.

Sonja A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en was baie tevrede met alles.

Sal weer na Padlangs in Solomon-straat gaan. Dis baie netjies, alles in wat mens nodig het en baie veilig.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning , waardeer dit baie.

Padlangs
Corrie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J
Gesin met tieners

Dit was puik en vriendelik.

Dit was baie lekker en rustig.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span

Padlangs
Elize V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met tieners

Ons het heerlik geslaap.

Ons was baie beïndruk met die binnenshuise versierings van die woonstel. Dit skep die atmosfeer van 'n seewoonstel. Die woonarea is ook baie stil en rustig.

Padlangs's terugvoer

Goeiemôre

Baie dankie vir die mooi woorde, dit sou darem lekker gewees het as die see net oorkant die straat was.

Padlangs
Jan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Baie netjies en veilig. Baie goeie waarde vir geld.

Carl D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Gemaklik, vriendelik diens. Vir seker ‘n volgende keer.

Heleen G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs. Veilige parkering, toesluitmotorhuis (wees net versigtig met 'n voertuig wat hoog is of wat 'n daktent op het).

Pieter F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oornag en die woonstel baie gerieflik en veilig gevind.

Ons het slegs een nag oorgebly in die woonstel met die naam "Liefie". Die eenheid is baie ruim, skoon en goed toegerus. Ons het klein dingetjies soos 'n beker melk in die yskas waardeer. Die toesluitmotorhuis direk langs die woonstel is ook 'n pluspunt. Henk het, terwyl ons nog op pad was, geskakel om ons aankoms te bevestig en Heidi het ons vriendelik ontvang. Baie dankie vir die gasvryheid - ons sal julle beslis weer gebruik.

Annelien W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien W
Gesin met klein kinders

Mooi skoon, vriendelike diens en verblyf.

Ons het heerlik gebly, sou net sitplek buite verkies, maar oor die algemeen is dit baie lekker verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice clean, friendly service and stay.

We loved our stay would just like to have some seating in and outside the establishment but overall very nice accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Patsy S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy S
Gesin met tieners

Puik.

Netjiese, verblyf. Vriendelike ontvangs. Toegerus met nodige toerusting. Binneversiering pragtig.

Helene S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bed aaklig.

In 'n swak area. Andersins netjies. Geen leiding of inligting oor besienswaardighede nie.

Malinda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S
Saam met vriende

Baie vriendelike mense en pet friendly.

Baie netjiese en skoon plekkie en dierevriendelik.

Beyers N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers N
Gesin met tieners

Perfekte, bekostigbare verblyf in Kimberley.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Lothar P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar P
Gesin met klein kinders

Value for money.

Value for money and would recommend this unit for a stay over.

Candy O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy O
Gesin met klein kinders

Presies wat ons nodig gehad het.

Padlangs was perfek vir ons behoeftes, naby die winkels en ons het baie veilig gevoel. Vriendelike gashere. Sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exactly what we needed.

Padlangs was perfect for our stay, close to shops and felt very safe. Friendly hosts. Would definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Padlangs's terugvoer

Hallo Candy,
Baie dankie vir julle ondersteuning.

Padlangs
Ester L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester L

Veilig, skoon en netjies.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in die eenheid. My kar was veilig onderdak en agter 'n motorhuisdeur. Alles was skoon en netjies en ons kon lekker rus voor ons verder reis. Baie dankie Padlangs, ek sal beslis weer kom kuier.

Padlangs's terugvoer

Môre Ester,

Baie dankie vir die mooi woorde en die ondersteuning.

Padlangs-span

Padlangs
Mari-louise C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise C
Gesin met klein kinders

Knus plekkie.

Die lugreëling was genade in die Kimberley hitte. Alles wat nodig was, bymekaar. Die kar staan reg langs die deur, onder 'n dak (dit het rof gereën), so hoef nie ver te loop nie. Mooi skoon!

Padlangs's terugvoer

Baie dankie Mari-Louise.
Padlangs-span

Padlangs
Loureen B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loureen B
Gesin met klein kinders

Waarde vir jou geld.

Baie dankie Henk vir jul gasvryheid. Jul plek is baie netjies, sal vir enige iemand aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Goeie môre Loureen, baie dankie dat julle ons ondersteun het.
Padlangs span

Padlangs
Alesta O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alesta O
Gesin met tieners

Baie gerieflik en aangenaam.

Koel verblyf in die warm Kimberley. Alles is goed ingerig en mooi koel kleurskema. Aircon maak vertrek lekker koel. Sal dit definitief aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Was lekker om tot jul diens te wees. Padlangs span

Padlangs
Karen M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en netjies.

Verblyf was pragtig, skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker daar oornag. Sal beslis weer van Padlangs gebruik maak.

Padlangs's terugvoer

Middag Karen, ons sal julle altyd vriendelik terug verwelkom. Dit was net 'n plesier om julle te leer ken. Padlangs span

Padlangs
Janes B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap!

Vriendelike diens, sal beslis aanbeveel!

Padlangs's terugvoer

Môre Janes, baie dankie dat julle ons ondersteun het. Geniet 2019

Padlangs
Elsabe B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Padlangs bied baie waarde vir wat jy betaal. Die aircon was 'n aangename verrassing in 'n baie warm Kimberley. Ideale plekkie vir 'n kort oorslaap. Baie skoon en netjies.

Juliette  - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette

Henk was the most gracious, helpful hosts nothing was too much.

Thank you. We were so grateful to find affordable accommodation that was clean and comfortable and just the best overnight. Would definitely recommend and go back again.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie. Ek gee dit so deur aan die span en nogmaals baie dankie vir u ondersteuning. Julle maak dit vir ons die moeite werd. Padlangs span

Padlangs
Gawie W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies.

Baie vriendelik en ontvanklike gasvrou, skoon, netjies en in die warm Kimberley is die aircon die beste lafenis.

Padlangs's terugvoer

Middag Gawie ,

Dankie vir julle ondersteuning.

Geseënde kerstyd vir julle.

Padlangs
Jacques N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Aanvaarbaar vir 'n oornagverblyf.

Padlangs's terugvoer

Dankie vir u ondersteuning Jacques.

Padlangs
Deon G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Gesin met tieners

Die verblyf is uistekend. Ek het gehou van die afsondering.

Padlangs gee jou daardie rustigheid wat jy nie tuis vind nie. Die omgewing is baie stil en rustig. Ek en die gesin het dit geniet om daar tuis te gaan. Sal weer so maak.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie Deon waardeer ,die klieënte wat ons ondersteun help om kos op ons personeel se tafel te sit en om sulke mooi resensies te kry maak hulle baie trots .

Padlangs
Madelein D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Saam met vriende

Beslis die geld werd.

Baie netjies en skoon. Lekker ontspan plekkie en beslis die geld werd. Vriendelike en flink diens.

Padlangs's terugvoer

Aai dis so lekker om geprys te word, die gaste se gerief is ons sukses. Dankie vir julle ondersteuning.
Henk

Padlangs
Drusilla O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drusilla O
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en netjies.

Gasvry ontvang. Baie netjies en veilig.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Padlangs
Khurshiedah J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khurshiedah J

Puik netheid!

Ek sal dit beslis aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir 'n puik resensie.

Padlangs
Annamari S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari S
Saam met vriende

Skoon, netjies en knus.

Henk, die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was mooi netjies en goed toegerus. Die motor was veilig agter 'n motorhuisdeur geparkeer. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Dankie Annemarie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Padlangs
Stefan K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagverblyf in Kimberley. Netjies, skoon, gerieflik, veilig en bekostigbaar.

Padlangs was die perfekte oornag opsie vir ons in Kimberley, aangesien dit netjies, skoon, gerieflik, veilig en bekostigbaar is. Ons twee Jack Russell hondjies kon ook geakkommodeer word.

Padlangs's terugvoer

Môre Stefan, dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Julle gerief is ons sukses. Henk

Padlangs
Roux V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir die prys!

Ons was hartlik ontvang, baie behulpsaam en 'n pragtige, veilige en gerieflike plek om te kon oornag bo ons verwagtinge met alles wat ons nodig gehad het. Ons sê nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid. Sal weer 'n draai kom maak!

Padlangs's terugvoer

Baie dankie, dit is 'n lekker pluimpie.

Padlangs
Tarina S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename oorblyf.

Ons is vrendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon. Sal weer daar oorslaap.

Padlangs's terugvoer

Dankie vir u ondersteuning. Henkie

Padlangs
Charlotte B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en puik verblyf.

Uitstekende plekkie. Beveel 100% aan.

Padlangs's terugvoer

U som dit vir my so mooi op, ons probeer dit regtig bekostigbaar te hou, maar nie in tekort op netheid en gerief nie. Daarom is ons leuse: u gerief is ons sukses. Dankie vir u ondersteuning.

Padlangs
Solé S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solé S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, skoon en vars verblyf.

Baie dankie Henk, ons het heerlik gebly. Baie netjiese en skoon, sal Padlangs hoog aanbeveel. Ons bly graag weer by julle.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Padlangs
Pierre B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Baie oulike, skoon en veilige plekkie. Ons en ons hondekind het lekker gebly.

Padlangs's terugvoer

Dankie dat u van ons gebruik gemaak het, dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede of hulle nou 2 of 4 bene het.

Padlangs
Koekie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Verblyf was baie goed, vriendelike mense, voel baie tuis.

Padlangs's terugvoer

Beste Koekie,

Baie dankie vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Henk

Padlangs
Sampie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie H

Baie lekker!

Dankie vir 'n baie aangenaam verblyf en die ekstra moeite om 'n braaipakkie te voorsien!

Padlangs's terugvoer

Middag Sampie , dankie vir julle ondersteuning was lekker om julle te bederf met 'n Kimberley vleisie.

Padlangs
Jolanta T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanta T
Saam met vriende

Outstanding.

The nicest host imaginable.

Padlangs's terugvoer

Môre Jolanta, baie dankie vir jou terugvoering, dis so lekker om dit te lees. Dit was 'n groot plesier.
Jul gerief is ons sukses.
Padlangs

Padlangs
Nicolene N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene N

Kort, maar wonderlik.

Dit was 'n kort kuier, maar baie lekker.

Padlangs's terugvoer

Jou resensie laat my hart warm klop. Baie dankie.

Padlangs
Elbe V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe V

Alles was daar wat ons benodig het.

Baie dankie aan Padlangs, het heerlik gekuier daar en sal definitief weer soontoe gaan.

Padlangs's terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir julle ondersteuning.

Padlangs
Marietjie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kajuitbed in die eenheid was ongemaklik laag en ons moes baie versigtig wees om nie ons koppe te stamp wanneer die persoon wat agter geslaap het nodig gehad het om deur die nag op te staan nie.

Rudolf J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J
Gesin met tieners

Ons het dit aangewend as 'n oorslaap en dit was heeltemal voldoende.

Baie netjies en skoon. Henk was baie gasvry en behulpsaam. Rigtingaanwysings (ou en nuwe straatname).

Jessica L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Was deur Henk vriendelik ontvang sal definitief weer hier bly. Rustige area. Plekkie is netjies gewees en alles gehad wat ons benodig. Veilig gevoel en tuis.

Padlangs's terugvoer

Middag, baie dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.

Henk

Padlangs
Fiena G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena G
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs.

Netjies. Veilige plek. Skoon en gerieflik. Sal definitief aanbeveel en sal weer oornag.

Padlangs's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Fiena.

Henkie

Padlangs
Neville P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville P
Gesin met klein kinders

We will return.

Lovely place to stay for longer than 2 nights.

Padlangs's terugvoer

Thanks Neville for your support and kind words.

Padlangs
Maureen O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees.

Dit is 'n netjiese, skoon, rustige en veilige plek om te bly. Vriendelike ontvangs.

Padlangs's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, jul gerief is ons sukses.

Padlangs
Antoinette V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderlik! Sal vir seker Padlangs aanbeveel.

Vriendelike gasvryheid en so behulpsaam. Sal vir seker weer daar oorbly.

Padlangs's terugvoer

Dankie Antoinette, was lekker om julle te ontmoet. Jul gerief is ons sukses.

Padlangs
Magda S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Vriendelike diens, rustige omgewing. Sal aanbeveel.

Padlangs's terugvoer

Hallo Magda, altyd lekker om iets positiefs te hoor, dankie vir julle vriendelikheid.

Padlangs
Schjimone M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schjimone M
Gesin met klein kinders

Absoluut uitstekend.

Henk, jy en jou gesin is wonderlike mense was so lekker om julle te ontmoet. Die verblyf is absoluut fantasties en ons sal definitief weer kom aanklop as ons in die omgewing is.

Padlangs's terugvoer

Sjoe Schjimone, dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.

Padlangs
Riana S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en vriendelike diens.

Privaatheid kan dalk bietjie aan gewerk word. Sitkamer, kuierkamer sal gaaf wees dan kan die ouers nog koffie drink sodra die kinders in die kamer slaap. Blykbaar is daar 'n sitkamer, maar die was toegesluit omdat ons kinders het, dis effens ongemaklik.

Padlangs's terugvoer

Môre Riana , dankie vir die terugvoer ons poog om elke dag te verbeter. Ons gaan in Oktober nog 'n ingang insit sodat mens nie deur die kombuis te gaan nie. Ons kry maar gaste van alle geure en het besluit om die sitkamer uit die pakkie te haal en gesluit te hou omrede daar van die gaste dit in die verlede misbruik het. Ons prober om almal gelukkig te hou maar is maar 'n moeilike storie sou so lekker gewees het as al die gaste soos julle was. Lekker dag. Henkie.

Padlangs
Dolina V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste verblyf wat ek al ooit beleef het.

Baie dankie aan Heidi wat ons so mooi ontvang het. Dankie vir al julle gasvryheid. Ons het dit geniet en ek sal PADLANGS vir almal wat ek ken aanbeveel. Die woonstel was mooi en skoon en ruim. Baie dankie Henk en Heidi, ons het dit geniet. PADLANGS julle is tops!

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, lekker om sulke terugvoering te kry. dankie dat julle die plek so netjies gelos het.

Padlangs
Chris And Sonia B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris And Sonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very central to most historical sites.

Henk was a very helpful host giving us all the information we needed to make our stay very enjoyable. This was a very comfortable overnight stay but we will return for a longer period as there is so much to see in Kimberley within walking distance of the flatlet. We will time our next visit for when Padlangs is available again.

Padlangs's terugvoer

Thank you for your support.

Padlangs
Henda J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik ingerig.

Dit was baie netjies en skoon. Sal baie beslis weer van julle gebruik. Baie vriendelik ontvang.

Padlangs's terugvoer

Dankie was lekker om u te ontmoet.

Padlangs
Delia S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige tuis-atmosfeer met mense wat jou gemaklik laat voel.

Ons was baie vriendelik behandel. Mense was bereid om ons te help toe ons hulp nodig gehad het. Puik diens.

Padlangs's terugvoer

Dankie Delia vir julle vriendelikheid.

Padlangs
Steven J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gerieflike verblyf.

Baie privaat en goed geleë. Naby winkels en baie besienswaardighede. Aangename eienaar. Bel gereeld om te hoor hoe dit gaan en of iets kort. Lieflike verblyf.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Padlangs
Jennine V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennine V
Saam met vriende

Dit was heerlik om daar te bly.

Die eienaar was gasvry en dit is 'n stil omgewing en veilig.

Padlangs's terugvoer

Baie dankie.

Padlangs
Herman K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en baie behulpsaam en gasvry.

Hoewel ons in swaar verkeer gehad het op pad na Kimberley en ons eers 20h00 by Padlangs aangekom het, was ons baie gasvry ontvang en gehelp om te "settle" vir die aand. As ek weer in daardie rigting ry sal ek graag weer daar wil tuisgaan.

Padlangs's terugvoer

Môre, dankie vir u ondersteuning.

Padlangs
Elize D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte gasvryheid.

Tannie Thea het ons ontvang, dadelik tuis laat voel, en ons selfs 'n koppie tee aangebied na ons lang reis! Die volgende dag het sy my akkommodeer onderwyl my man die heel dag in 'n onderhoud was. Sy het selfs so ver gegaan om my saam met haar familie ete te nuttig, ek het ook nie tee en koffie tyd uitgesit nie! Ek sal altyd die liefde en gasvryheid wat sy aan my openbaar het onthou.

Padlangs's terugvoer

Dankie , Elize , lekker om sulke terugvoer te kry , sal vir ma ook sê. Sterkte vir julle.

Padlangs
Silungile M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silungile M
Gesin met tieners

It was a neat place and safe, enjoyed my stay.

See stars.

Padlangs's terugvoer

Thanks, your comfort is our success.

Padlangs
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5atDNsQfncASGYF4uttMFw5Ub1l2Kd7KwMiVPilDbHq0zJnm3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!