+85

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 299 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shaun L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Highly recommended. Very beautiful place. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pg J
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker kuier gehad by Padlangs, sal definitief weer van hulle dienste gebruik. Baie netjies en baie stil. Het baie lekker gebly en die akkommodasie is baie goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Had a very nice stay at Padlangs, would definitely book there again if I'm ever in Kimberley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Rustig, veilig, skoon, netjiese selfsorg eenheid, met 'n toesluit garage. Mooi en skoon en netjies, met alles wat jy nodig het om te oornag. Vriendelike ontvangs, en met uitklok, los jy die sleutel in 'n secure posbus. Baie gerieflik. Privaat, met elektroniese hekke by die uit- en ingang. Toesluit garage wat uitloop na die kombuis-ingang. Die garage is baie smal. Ideaal vir 'n klein karretjie. Met 'n groot bakkie, kan jy dalk 'n probleem hê om jou deur groot genoeg oop te maak, om in en uit te kan klim. Ligging ideaal. Naby aan middestad en hoofroetes. Overall, 'n lieflike selfsorg eenheid, wat goeie waarde vir geld bied. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandiwe, Mianda-michel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing. Great host, beautiful and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Mianda. Thank you for the great review.

Karyn B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Het baie lekker gebly, sal beslis weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die review.

Thato N
1 nag
5.0
Jan 2026

It's a lovely intimate space. Willie is helpful. They check in and out easily. Lovely space and I missed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, netjies en baie bekostigbaar. Baie goed ontvang met duidelike kommunikasie op WhatsApp, die kamer is pragtig en is alles daar vir 'n dag of 2 se oorslaap. Meubels en beddegoed is goeie kwaliteit en die kamer was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Host assisted us and was very friendly. Value for money and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Fantasties. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 299

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc09c0ca291a123b95be2ab55f31148af5466e9561b9e37c3432b6b42e9e923e7539da34446085fffde26958b8b24e0791d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 299 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang