4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 George Hulett Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Palm Beach Cottage is tussen pragtige klapperpalms reg op die strand in Salt Rock aan die Dolfynkus van Suid-Afrika geleë. Die kothuis spog met 'n gelyk grasperk van 600 m² in een van die mees skilderagtige strandfront-omgewings denkbaar en bied die perfekte vakansie-omgewing vir 'n gesin van 4.
Hierdie kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Daarbenewens is daar 'n aparte toilet beskikbaar vir gaste se gerief. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige Netflix-keuse, sowel as 'n eetkamertafel met 6 sitplekke, perfek vir maaltye.
Buite kan gaste ontspan en die sonsondergang en rustige see-uitsigte geniet.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 George Hulett Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Palm Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Hulett Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang