Palm Beach Haven @ Melkbosstrand
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Mostert Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palm Beach Haven @ Melkbosstrand is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis, ongeveer 75 m van die Blouvlagstrand in Melkbosstrand, Kaapstad, geleë. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek sodat hulle kan ontspan en die omgewing kan geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel, 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek in die motorhuis geniet. Hierdie eiendom is naby die strand en geriewe soos winkels en restaurante. Gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite soos swem, branderplankry, vlieërplankry, visvang en fietsry geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rosemarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 13 Mostert Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Beach Haven @ Melkbosstrand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Mostert Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7442, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang