3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palm Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra matras vir 'n kind is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat omheinde tuin met meubels en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die treinstasie en Muizenberg-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Spinnaker Avenue, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang