Palm Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Palm Cottage is 'n knus kothuis in Shaka's Rock wat slaapplek aan 2 gaste bied.
Dié kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook lugversorging.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n etenstafel vir 2 toegerus. Daar is ook DStv, WiFi, 'n wasmasjien en veilige parkeerplek.
Gaste kan na die Salt Rock-getypoel of Granny's Pool-strand stap en op pad 'n koffie of pizza by Salt Café kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Charlé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 66 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang