+82
Gastehuis in Piet Retief

Palm Inn Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anne-marie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Lekker gebly, sal weer van die gastehuis gebruikmaak. Baie aangename ontvangs, netjiese kamer en heerlik gebly. Mense wat sensitief is vir voertuig/trok geraas deur die nag sal dalk 'n probleem ondervind, want dit is nogal hard in die nag. Ek persoonlik het nie 'n probleem daarmee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizmarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onvergeetlik, pragtig, baie skoon en netjies, baie vriendelik. Ons het so lekker gebly, dis 'n pragtige plek en het alles gehad wat ons kon nodig kry. Vreeslik vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was lekker rustig en naby alles. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ideale oornag plekkie! 'n Baie nice plekkie. Winkels baie naby. Skoon en netjies. Was 'n ideale plekkie vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmarie F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Value for money, clean and central to everything. Is central to everything, the rooms are clean and cosy. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Waarde vir geld vir die oornag aandjie. Ja, het lekker gebly. Was baie gasvry en naby die skool waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Only issue was trucks on road noise while trying to sleep. Very nice and would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Maklik, skoon, naby aan al die restaurante en winkels, perfek vir kort oorslaap. Bitter lekker gebly! Skoon, gerieflik. Perfek vir besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusubheki S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Nice establishment. Nice location, very clean and friendly place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very inviting and cosy. I loved the room, it has everything I needed for the night. Very comfortable and warm. Did not get cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Church Street and Theo Mocke Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTQyNGI3LTRmODMtNGU0ZS04ODcyLTI5YmYwMWFkZDE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Corner of Church Street and Theo Mocke Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.9941041817 30.798217125565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang