Palm Springs B&B
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palm Springs B&B is in Butterworth en bied ruim verblyf wat ideaal vir gesinne of groepe is.
Hierdie gastehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met en suite-badkamers met 'n bad of stort. Die kamers het dubbelbeddens of 2 driekwartbeddens. Kamer 1 het 'n ekstra enkelbed. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskas. Alle linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus is. Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Daar is 'n eetarea langsaan. Die huis kan as 'n geheel bespreek word en selfsorggeriewe is dan beskikbaar.
Gaste kan visvang en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nolwandle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
- Gaste dink Palm Springs B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Ries Avenue, Extension 6, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang