Palm Tree Accommodation 2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1004 Krans Street, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Palm Tree Accommodation 2 is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Little Falls, Roodepoort.
Die huis bied verblyf aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die leefarea lei na die vermaakarea wat 'n kroeg en 'n Jacuzzi het. Die Jacuzzi is teen ekstra koste beskikbaar.
WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Adel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1004 Krans Street, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng
- Gaste dink Palm Tree Accommodation 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1004 Krans Street, Little Falls, Roodepoort, 2142, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang