Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Little Falls

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Little Falls van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Little Falls besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Little Falls.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Little Falls akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Falls Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Little Falls Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls

Homestay Travel Guest House is naby Clearwater en die CradleStone Mall geleë en bied verblyf in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar....

Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls

Eagles View Guest House & Conference Centre is 'n plattelandse lodge op 'n 2 ha-landgoed aan die voet van die Little Falls-bergreeks. Die lodge is gerieflik geleë, naby Randburg, Roodepoort en Krugersdorp, en net 2...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Little Falls

Loeries Nest B&B Guesthouse is in 'n veilige, pragtige en aanloklike voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en huislike atmosfeer met maklike toegang tot die Clearwater Mall, Silverstar ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Little Falls

Palm Tree Accommodation is in die pragtige en rustige Little Falls-area in Gauteng geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende, sakereisigers of gaste wat net oornag. Dié huis beskik o...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Little Falls

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR965
R676
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilgeheuwel, Johannesburg

Milly's Touch B&B Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgewing op die eienaar se perseel in die Wesrand van Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sa...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Sunset on Silver is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel wat omring word deur nog heuwels, valleie en die Kloofendal Natuurreservaat. Die ruim huis het groot balkonne en stoepe waar gaste kan sit en die uitsig geni...

Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Heldekruin

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Kloofside Gastehuis is versteek in die spoggerige voorstad Kloofendal op die Wes-Rand. Dit is ideaal geleë naby die N1- en N14-hoofweë asook die 4 vernaamste winkelsentrums. Dit is 10 minute se ry vanaf UNISA se F...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kloofendal, Heldekruin

Kloofendal Gastehuis is stapafstand van Kloofendal Natuurreservaat en West Way's Winkelsentrum af en ons konferensiegeriewe is net 'n paar kilometer van die gastehuis in die hartjie van die Witwatersrandberge af. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Tranquility on Natures Doorstep in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin. Tranquility on Natures Doorstep bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is en slaapplek vir tot 4 ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloofendal, Johannesburg

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal op die Wesrand geleë. Die B&B is in 'n rustige tuin geleë met wonderlike uitsigte oor die Kloof en Dal Natuurreservaat. Die B&B bied 5 stylvol versierde slaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kloofendal, Heldekruin

7th Heaven Guesthouse is in die heuwels van Helderkruin, Roodepoort geleë en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die Kloof-en-Dal-vallei en pragtige sonsondergange. Die gastehuis bied verblyf in 6 gerieflik gemeubilee...

Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strubensvallei, Johannesburg

908 on Theophilus is 'n lieflike ateljee met slaapplek vir 3 in Strubenvallei, Roodepoort. Dié ateljee het 'n privaat ingang en is afgesonder van die hoofhuis en tuin om privaatheid te verseker. Die oopplan-eenhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Eagle Nest Luxury Accommodation is in Hendrik Potgieterstraat naby die N14 en N1 in Roodepoort geleë. Verblyf is in 22 luukse kamers beskikbaar, waarvan 16 koningingrootte-kamers is, 4 kamers elk 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

JoziStay - 113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 S...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

114 Savannah Lodge is in Roodepoort en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf word gebied in 1...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Little Falls akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za