2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Kloof Road, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die vissersdorpie Gordonsbaai, is View Panoramica 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se eiendom, met ononderbroke verhewe uitsigte wat die Hottentots-Hollandberge na die ooste tot by Simonstad aan die westekant vee, wat dit 'n goeie opsie maak vir 'n naweekwegbreek.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitkamer maak oop na 'n lieflike oordekte balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai, wat net die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is slegs 5 minute van Bikini-strand, plaaslike restaurante en winkels af. Gaste het volle toegang tot die gedeelde swembad op die eiendom.
Aangesien ons in 'n verhewe posisie is, sal gaste wat nie gemotoriseerde vervoer het nie, oral moet loop, en dit is 'n steil klim huis toe!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Kloof Road, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink View Panoramica Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Kloof Road, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang