+29
Selfsorg in Croydon

Palmar Hotel

  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Die Agora Road, Croydon, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Palmar Hotel bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Croydon, Kemptonpark. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.

Verblyf word in 10 Standaard-eenslaapkamerwoonstelle, 8 Executive-tweeslaapkamerwoonstelle en 3 Executive-eenslaapkamerwoonstelle gebied. Hierdie woonstelle bied slaapplek aan tussen 2 tot 4 gaste en het óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Elke woonstel het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad.

Die Standaard-eenslaapkamerwoonstelle en die Executive-tweeslaapkamerwoonstelle het elkeen 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware toegerus is. Die Executive-eenslaapkamerwoonstelle het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Elke woonstel het 'n sitarea met 'n TV.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 3 km vanaf die naaste mall en 100 m vanaf 'n winkelsentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Celize E
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2026
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en baie rustig. Dit was baie lekker, rustige atmosfeer en 6 km van OR Tambo af. Baie gerieflik.
Okt 2025
Paballo M
Saam met vriende
4.8
It is neat, spacious and well equipped. We enjoyed our stay, though we came late.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Wayne H
Saam met lewensmaat
4.0
Value for money. Stay was good. They need to at least have some tea or coffee available. Shower head and TV remote were broken.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wilhelm G
Besigheidsreis
3.0
Adequate but not matching the rating on the LekkeSlaap site. The rooms are very cold and there is no provision to improve on environmen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fortunate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Die Agora Road, Croydon, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Palmar Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Die Agora Road, Croydon, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74b4eeee8407c469a739ef75d716fc25275a31dd4bd6741e5f1b3ed1627ddfd875ebc7161b759239297cda76838bfacaa82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 Die Agora Road Croydon 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.130122192325 28.198973983526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang